AfriForum versoek vergadering met gesondheidsminister oor NGV
| |

AfriForum versoek vergadering met gesondheidsminister oor NGV

AfriForum het vandag ’n vergadering met dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, versoek om die burgerregteorganisasie se besware en bekommernisse oor die regering se beplande nasionale gesondheidsversekeringskema (NGV) uit te lig. Een van hierdie bekommernisse sluit in dat die implementering van NGV daartoe kan lei dat die land se beleggingstatus na rommel afgegradeer word. AfriForum…

NGV: Jou gesondheid hoort nie in ’n onbekwame staat se hande nie
| |

NGV: Jou gesondheid hoort nie in ’n onbekwame staat se hande nie

AfriForum veroordeel die regering se volgehoue misleiding van die publiek oor die werkbaarheid van nasionale gesondheidsversekering (NGV) en sal aanhou om die implementering van hierdie wetgewing teen te staan. Die datum vir die indien van kommentaar oor die NGV-wetsontwerp sluit môre. AfriForum het die proses sedert die aankondiging van die regering se planne om NGV…

NGV: Gemeenskap van Springbok woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by
| |

NGV: Gemeenskap van Springbok woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by

Die gemeenskap van Springbok het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 31 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor oor NGV by te woon ten einde kommentaar teen dié vernietigende wetsontwerp te gee. AfriForum het tydens hierdie gemeenskapsvergadering ook meer duidelikheid gegee…

NGV: Gemeenskap van Kimberley woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by
| |

NGV: Gemeenskap van Kimberley woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by

Die gemeenskap van Kimberley het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 29 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor oor NGV by te woon ten einde kommentaar teen dié vernietigende wetsontwerp te gee. AfriForum het tydens hierdie gemeenskapsvergadering ook meer duidelikheid gegee…

NGV: Gemeenskap van Secunda woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by
| |

NGV: Gemeenskap van Secunda woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by

Die gemeenskap van Secunda het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 22 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor oor NGV by te woon ten einde kommentaar teen dié vernietigende wetsontwerp te gee. AfriForum het tydens hierdie gemeenskapsvergadering ook meer duidelikheid gegee…

AfriForum versoek Amerikaanse NRO om NGV-prys aan Ramaphosa terug te trek
| |

AfriForum versoek Amerikaanse NRO om NGV-prys aan Ramaphosa terug te trek

AfriForum het vandag ’n skrywe aan die New York-gebaseerde nieregeringsorganisasie (NRO) The Access Challenge gestuur. Die burgerregteorganisasie versoek hierin dat die NRO sy toekenning vir universele gesondheidsorg aan pres. Cyril Ramaphosa vir die implementering van nasionale gesondheidsversekering (NGV) terugtrek en het ook die ware feite rondom gesondheidsorg in die land bekend gemaak. Zweli Mkhize, minister…

AfriForum gereed om kommentaar op destruktiewe wetsontwerp oor NGV in te dien
| |

AfriForum gereed om kommentaar op destruktiewe wetsontwerp oor NGV in te dien

AfriForum is gereed om kommentaar op die wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in te dien sodra die tydperk vir openbare deelname oopgestel word. Die burgerregte-organisasie het hierdie sosialistiese plan van die ANC sedert die aankondiging daarvan teengestaan.

End of content

End of content