Regering gereed om Covid-19-gesondheidsregulasies te skrap ná volgehoue druk deur AfriForum
|

Regering gereed om Covid-19-gesondheidsregulasies te skrap ná volgehoue druk deur AfriForum

Weens volgehoue druk en dreigende regstappe deur die burgerregteorganisasie AfriForum en ander organisasies, gaan die regering na bewering die Covid-19-gesondheidsregulasies herroep. Dit sal ’n oorwinning wees teen die regulasies met betrekking tot die dra van maskers, beperkings op openbare byeenkomste en reis na Suid-Afrika, wat AfriForum aanvoer onwettig en irrasioneel is. Nadat die ramptoestand beëindig…

Gesondheidsregulasies verval om middernag
|

Gesondheidsregulasies verval om middernag

Die burgerregteorganisasie AfriForum herinner die publiek vandag daaraan dat die 30 dae-verlenging van die Covid-19-regulasies om middernag verstryk. Dit behels dat, tensy die regering nog een van sy laataand-aankondigings maak, niemand verplig sal word om van môre af maskers te dra of enige ander Covid-19-regulasies na te kom nie, aangesien geen sodanige regulasies sal bestaan…

Gesondheidsregulasies: AfriForum berei voor vir regstryd
|

Gesondheidsregulasies: AfriForum berei voor vir regstryd

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n aanmaningsbrief ingedien wat ook as die organisasie se geskrewe kommentaar dien oor die wysigings aan sekere regulasies kragtens die Wet op Nasionale Gesondheid 61 van 2003 en die Wet op Internasionale Gesondheidsregulasies 28 van 1974. Die aanmaningsbrief is ook ’n waarskuwing aan die regering dat AfriForum regstappe sal doen…

End of content

End of content