AfriForum en Princess Gabo Foundation bemagtig Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp
|

AfriForum en Princess Gabo Foundation bemagtig Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp

AfriForum en die Princess Gabo Foundation bemagtig die Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp deur instruksies vir die maak van tuisgemaakte wasbare maskers in Setswana op te stel en onder gemeenskapslede te versprei. Die instruksies sal versprei word en die maskermakery sal gekoördineer word met hulp van plaaslike tradisionele leierskapstrukture en ander gemeenskapsinstellings. Twee stelle instruksies…

AfriForum-tak in Potchefstroom ondersteun tehuise tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum-tak in Potchefstroom ondersteun tehuise tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se Potchefstroom-tak het op 19 Mei 2020 100 drielaagmateriaalgesigmaskers by die Ons Hulde-tehuis vir bejaardes afgegee en 25 liter handreiniger by Huis Hebron afgelewer om dié inwoners teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. ’n Gemeenskapslid het die gesigmaskers aan AfriForum geskenk om na goeddunke te gebruik en die tehuis se bestuur het dit entoesiasties ontvang….

AfriForum se Lichtenburg-tak skenk handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Lichtenburg-tak skenk handreiniger en gesigmaskers

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 28 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Altesaam 150 bottels (500 ml per bottel) handreiniger en 350 gesigmaskers is aan Lichthuis Tehuis en Lichtenburg Elegant geskenk. Die Lichthuis Tehuis het 83 inwoners en 52 personeel wat met dié inisiatief…

AfriForum se Groter Pretoria-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Groter Pretoria-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers

AfriForum se Groter Pretoria-takke het op 17 en 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Ses-en-sestig 5 liter-bottels handreiniger en 660 gesigmaskers is aan verskeie takke afgelewer om te versprei in gebiede waar daar nood is. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie die afgelope weke…

AfriForum versprei handreiniger en gesigmaskers na noordstreek-takke
|

AfriForum versprei handreiniger en gesigmaskers na noordstreek-takke

Handreiniger en maskers is vandag na AfriForum se 53 takke in die noordstreek versprei nadat die organisasie die afgelope twee weke ’n nasionale projek van stapel gestuur het waartydens 15 000 bottels handreiniger aan verskeie polisiestasies, nooddienste en ouetehuise geskenk is. Meer as 4 000 bottels handreiniger en 3 200 gesigmaskers word tydens dié projek na die verskeie…

End of content

End of content