Heilbron-tak maan Ngwathe-munisipaliteit oor besoedelde Elandspruit
| |

Heilbron-tak maan Ngwathe-munisipaliteit oor besoedelde Elandspruit

AfriForum se Heilbron-tak het op 2 November ’n dringende brief aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die besoedeling van Elandspruit. Dít volg nadat die boere wie se plase aan die spruit grens, die Heilbron-tak genader het om hulle te help. Die besoedeling van riool en vullis is so erg dat die diere nie die…

AfriForum se Heilbron-tak plant bome by Hoërskool Heilbron
| |

AfriForum se Heilbron-tak plant bome by Hoërskool Heilbron

Die AfriForum-tak in Heilbron het, vir boomplantmaand, 30 witstinkhoutbome (Celtis africana) by Hoërskool Heilbron geplant. Dit kom nadat die skool aangedui het dat daar ’n behoefte aan bome is, en die tak geweet het dat die bome goed versorg sal word. Hierdie inisiatief was ook ’n opvoedingstaak, aangesien die leerders aktief aan die boomplantery deelgeneem…

End of content

End of content