AfriForum Jeug se George-tak toets Witelsrivier
AfriForum Jeug se George-tak het op 3 Augustus ’n mini SASS-riviertoets in die bolope van die Witelsrivier uitgevoer. Die mini…
AfriForum Jeug se George-tak het op 3 Augustus ’n mini SASS-riviertoets in die bolope van die Witelsrivier uitgevoer. Die mini…
AfriForum se takke in die Suid-Kaap het die afgelope week hul stemme laat hoor by die openbare raadplegingsessies oor die…
Die nuwe Victoriabaai-buurtwag wat deur AfriForum se George-tak op die been gebring is, is slaggereed om misdaad in hierdie prentjiemooi…
Twee gesoute lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) – lt.kol. Albert Joubert en kol. Anton Oosthuizen – het vroeër vandeesmaand…
AfriForum se Herald-plaaswag het op 21 Julie ’n simulasie van ’n plaasaanval en gyselaarbevryding aangebied. Die oefening was praktiese opleiding…
Verskeie AfriForum-buurtwagte het op 14 Julie in Groot-Brakrivier saamgekom om hul gemeenskap teen misdaad te beveilig. AfriForum se buurtwagte in…
AfriForum het op 2 November 2021 die Herold-plaaswag in die landelike gebied noord van George gestig. Dié plaaswag sal die…
Die AfriForum-tak in George het van 25 tot 29 Oktober 2021 verskeie projekte aangepak as deel van die organisasie se…
Die AfriForum-tak in George het op 17 en 20 Julie 2020 die taknoodfonds gebruik om noodsaaklikhede vir drie ouetehuise aan te koop….
Die AfriForum-tak in George het nege hulppakkette aan kleuterskole in die dorp versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing