AfriForum-buurtwagte in Apiesrivier-omgewing hou massapatrollie
| |

AfriForum-buurtwagte in Apiesrivier-omgewing hou massapatrollie

AfriForum se buurtwagte het die naweek van 13 September ’n massapatrollie in die Apiesrivier-omgewing gehou om misdaad te voorkom. Dié massapatrollie het in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede plaasgevind, wat gehelp het om sigbaarheid in die area te verhoog. Altesaam 76 voertuie en 152 gemeenskapslede het aan die patrollie deelgeneem. Die lede het gedurende…

Ernstige beroep op Lesufi oor veiligheid van skole ná AfriForum, SAPD en taxi’s veilige ontruiming van skool verseker
|

Ernstige beroep op Lesufi oor veiligheid van skole ná AfriForum, SAPD en taxi’s veilige ontruiming van skool verseker

AfriForum en die Solidariteit Beweging se  Skoleondersteuningsentrum (SOS) is bekommerd oor die veiligheid van leerders en personeel van skole in die Pretoriase middestad nadat AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan saam met die SAPD en taxi’s die Prinshofskool vir swaksiende en blinde kinders help ontruim het tydens vandag se betogings. Die gemeenskapsveiligheidspan het, op versoek van bekommerde ouers,…

AfriForum se Benoni-buurtwag hou massasigbaarheidspatrollie
| |

AfriForum se Benoni-buurtwag hou massasigbaarheidspatrollie

Die AfriForum-buurtwag in Benoni het in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) op 16 Augustus 2019 ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede gehou om polisiëringsigbaarheid op te skerp. Dié aksie het omstreeks 18:00 begin en voortgeduur tot 04:00. Altesaam 61 patrolleerders het opgedaag om ’n verskil te maak en 1 359 km is in 215 manure afgelê….

End of content

End of content