AfriForum stig buurtwag in Malalane 
| |

AfriForum stig buurtwag in Malalane 

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n buurtwag in Malalane op die been gebring nadat gemeenskapslede die organisasie genader het om ’n buurtwag te stig. Die buurtwag gaan saam met plaaslike veiligheidsinstansies en die polisie werk om misdaad in dié dorp te bekamp. Lede wat by die buurtwag aansluit, geniet verskeie voordele, soos regsondersteuning vir…

AfriForum se Teks-tak kry radionetwerk
| |

AfriForum se Teks-tak kry radionetwerk

AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het onlangs herhalers opgerig om ’n radionetwerk aan sy lede op sowel plase as in die dorp beskikbaar te stel. Dít sluit ’n hoëbandstelsel vir dorpsbewoners en patrolleerders in. “Doeltreffende radionetwerke is van kardinale belang om veiligheid in gemeenskappe en op plase te verbeter. Dit help dat…

AfriForum-buurtwag in Bellville neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum-buurtwag in Bellville neem aan nasionale versetpatrollie deel

AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van AfriForum se Kaapstad-Noord-tak, het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Altesaam 20 AfriForum-buurtwaglede het in 10 voertuie aan die patrollie deelgeneem….

AfriForum se versetpatrollie maak die regering se oë oop
|

AfriForum se versetpatrollie maak die regering se oë oop

AfriForum het op 6 Junie 2020 ’n nasionale versetpatrollie gehou nadat buurtwagte hewige teenkanting van sommige SAPD-beamptes ontvang het om hul bedrywighede tydens vlak 3 te hervat. Vlak 3-regulasies bepaal dat enigiemand hul huis mag verlaat om ’n spesifieke diens te lewer behalwe aktiwiteite wat pertinent uitgesluit is soos genoem in tabel 2 van dié regulasies….

AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Limpopo-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in hul…

Oos-Moot-tak en -buurtwag ontwikkel funksie op Telegram-toep om gemeenskap by te staan
|

Oos-Moot-tak en -buurtwag ontwikkel funksie op Telegram-toep om gemeenskap by te staan

AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het met behulp van die maatskappy Sierra Script ʼn funksie bekend as AfriForum-Bot op die Telegram-toep ontwikkel om ondersteuning aan gemeenskappe tydens die inperking te bied. Lede van die publiek kan dié toep op hul slimfone aflaai en die soekfunksie op Telegram gebruik om @AfriForumBuurtBot en @Covid19Buurt_Bot op te spoor….

AfriForum en Saai beplan versetpatrollie in reaksie op teenstand teen buurt- en plaaswagbedrywighede
|

AfriForum en Saai beplan versetpatrollie in reaksie op teenstand teen buurt- en plaaswagbedrywighede

Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai sal enige teenstand beveg vanuit staatsgeledere teen buurt- en plaaswagte wat wettige bedrywighede hervat. Dié organisasies moedig buurtwagte aan om patrollie te ry, ten spyte van voorvalle van teenkanting wat by die organisasies aangemeld is. AfriForum en Saai sal ook regshulp bied aan enigeen wat kwaadwillig vervolg word…

Buurtwagte weer operasioneel danksy volgehoue druk deur AfriForum
|

Buurtwagte weer operasioneel danksy volgehoue druk deur AfriForum

Albert Fritz, Minster van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het vandag aangekondig dat die Nasionale Sekretaris van die SAPD aangedui het dat buurtwagte weer hul pligte kan hervat. Dit volg ná AfriForum ’n skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, gerig het en die belangrikheid van buurt-, kleinhoewe- en plaaswagte voortdurend in die media uitgelig het….

|

COVID-19-taakspan en Cradle of Hope werk saam om kos te versprei

“Ek dink julle het vandag vir hierdie mense hoop gebring. Hier is honderde mense wat nou vanaand met ’n vol maag kan gaan slaap,” sê Melodie van Braken, hoof van Cradle of Hope, ’n liefdadigheidsorganisasie in Krugersdorp wat vandag saam met AfriForum en Saai kragte saamgesnoer het om kospakkies aan behoeftige inwoners uit te deel….

AfriForum stel COVID-19-gemeenskapsplan bekend
|

AfriForum stel COVID-19-gemeenskapsplan bekend

AfriForum het vandag ’n omvattende plan bekendgestel vir gemeenskappe wat onder die volgehoue COVID-19-inperking ly. Die plan fokus op veiligheid, die ekonomie, voedsel, gesondheid en munisipale dienste binne gemeenskappe en sluit ook skolehulpprojekte in samewerking met AfriForum Jeug in. Die organisasie het ook oor die AfriForum Netwerk uitgebrei waarop meer as 10 000 ondernemings reeds…

End of content

End of content