AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan massapatrollie
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan massapatrollie

AfriForum se buurtwagte in Alberton, Boksburg, Brakpan, Benoni, Edenvale, Germiston, Kempton Park en Springs het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums en ander buurtwagte aangepak. Altesaam 234 AfriForum-lede en 308 ander patrolleerders…

AfriForum se Gauteng-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Gauteng-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies aangepak. Altesaam 656 AfriForum-lede en 963 ander patrolleerders het 33 642 km met 776…

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in Bothaville, Ellaton, Hartbeesfontein, Orkney, Parys, Potchefstroom, Sasolburg, Stilfontein en Ventersdorp se plaas- en buurtwagte het op 18 September 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 18:00 en 06:00 uitgevoer in samewerking met die SAPD en verskeie gemeenskapslede, sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies uit die onderskeie dorpe….

AfriForum se Malalane-buurtwag ontvang toerusting  
|

AfriForum se Malalane-buurtwag ontvang toerusting  

AfriForum se Malalane-buurtwag het patrollietoerusting ontvang. Hierdie toerusting sluit glimbaadjies, patrolliemagnete, patrollieligte en flitse in. AfriForum se patrolleerders ontvang opleiding in die toerusting wat gebruik kan word tydens patrollies. AfriForum se patrolleerders regoor Suid-Afrika ontvang dieselfde opleiding en toerusting om te verseker dat al AfriForum se veiligheidstrukture as ’n eenheid kan werk. “Hierdie toerusting saam…

AfriForum open beheerkamer in die noordstreek
|

AfriForum open beheerkamer in die noordstreek

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 September sy beheerkamer vir die noordstreek in Ellisras amptelik geopen. Dié beheerkamer sal AfriForum se buurtwagte in die noordstreek 24 uur per dag, sewe dae ’n week met operasionele take bystaan, asook tydens noodgevalle. AfriForum se veiligheidstrukture in die noordstreek het aan die einde van 2018 in samewerking met verskeie privaat…

Kyk: Nuwe noordstreek-beheerkamer ’n mylpaal vir gemeenskapsveiligheid
|

Kyk: Nuwe noordstreek-beheerkamer ’n mylpaal vir gemeenskapsveiligheid

  ’n Beheerkamer is nie net vier mure met ’n radio, antennas en ’n skofrooster nie. ’n Beheerkamer is die nodale punt van veiligheid en as ’n gemeenskap ’n beheerkamer het, is hy meer toegerus om misdaad op grondvlak te help bekamp. Só het Jan Wessels, bedryfshoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, gesê tydens die amptelike…

AfriForum stig buurtwag in De Doorns
|

AfriForum stig buurtwag in De Doorns

AfriForum se Worcester-tak het op 26 Augustus ’n buurtwag in De Doorns gestig. “Die De Doorns-gemeenskap neem self verantwoordelikheid vir hul veiligheid en die buurtwag sien daarna uit om met die SAPD en plaaslike veiligheidsinstansies saam te werk om ’n veiliger omgewing te verseker,” sê Johardt van Heerden, AfriForum se Distrikskoördineerder vir AfriForum in die Boland….

AfriForum stig buurtwag in Bothaville
| |

AfriForum stig buurtwag in Bothaville

AfriForum se Bothaville-tak het op 17 Augustus die bestaande buurtwag in Bothaville verplaas om voortaan onder die vaandel van AfriForum te funksioneer omdat hulle die voordele wat dié burgerregteorganisasie aan buurtwagte bied, besef het. Die buurtwag is reeds gevestig en doen uitstekende werk in Bothaville. Die werksaamhede gaan net so voort, nou net as deel van…

AfriForum stig buurtwag in Parys
| |

AfriForum stig buurtwag in Parys

AfriForum se Parys-tak het op 13 Augustus 2020 ’n buurtwag gestig nadat inwoners die organisasie genader het om ’n buurtwag op die been te bring aangesien die misdaadsyfers in hierdie plattelandse dorpie die hoogte ingeskiet het. Alvorens ’n buurtwag gestig mag word, word 30 gedragskodes benodig. Die bestuur bestaan uit die volgende lede: De Wet Fouché (voorsitter),…

AfriForum se Schweizer-Reneke-tak brei buurtwag na Amalia uit
| |

AfriForum se Schweizer-Reneke-tak brei buurtwag na Amalia uit

Die AfriForum-takstruktuur in Schweizer-Reneke het op 27 Julie 2020 ’n buurtwaggroep vir die Amalia-gemeenskap geaktiveer nadat dié gemeenskap, wat onder Schweizer-Reneke val, die tak genader het om deel van hul aktiewe veiligheidsnetwerk te word. Esmé Venter, ondervoorsitter van AfriForum se Schweizer-Reneke-tak, het die nuwe groep geaktiveer om sodoende te verseker dat die Amalia-gemeenskap ook beveilig word en…

End of content

End of content