Landwye AfriForum-massapatrollie lei tot ’n rits arrestasies
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Klankgreep: Jacques Broodryk (Engels) ’n Massapatrollie waaraan AfriForum se 177 buurt- en plaaswagte landwyd die afgelope…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Klankgreep: Jacques Broodryk (Engels) ’n Massapatrollie waaraan AfriForum se 177 buurt- en plaaswagte landwyd die afgelope…
AfriForum se afdeling vir gemeenskapsveiligheid het vandag, slegs enkele ure voor vanaand se opening van die organisasie se gemeenskapsveiligheidsentrum (GVS)…
Suid-Afrika se misdaadstatistiek het onder die ANC-regering se kaders en politiese aanstellings tragiese hoogtes bereik. AfriForum het in 2021 al…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n handleiding met wenke en antwoorde op gereelde vrae oor die besit en hantering van…
Die skokkende toename in misdaad in Suid-Afrika is ’n duidelike bewys dat die SAPD onder leiding van minister van Polisie,…
Lede van AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het vandag met rooi papawerwapentjies gesneuwelde soldate herdenk. Dié tradisie het sy ontstaan tydens die…
AfriForum se onderskeie takke en buurtwagte het vandeesweek skouer aan die wiel gesit om munisipale verval teen te werk en…
Luister hier na die artikel: Die departement van gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap het onlangs bevestig dat buurtwaglede in dié provinsie…
Die 16 AfriForum-buurtwagte in Gauteng het op 8 April 2022 in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF’s, gemeenskapslede, verskeie…
Die AfriForum-buurtwagte in die Marico-streek het op 8 April 2022 in samewerking met verskeie veiligheidstrukture ’n massapatrollie in hul onderskeie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide