|

AfriForum skenk meer as 5 000 botteltjies handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng

“Ons voel dis baie belangrik om die polisie te ondersteun in hierdie krisistyd en hierdie is maar net een van die maniere waarop ons dit kan doen. Polisielede is tydens hierdie pandemie in die voorste linies en behoort hul take te kan uitvoer met die nodige beskerming teen die virus,” meen  Ian Cameron, AfriForum se…

End of content

End of content