AfriForum stel handleiding met wenke vir vuurwapeneienaars bekend
|

AfriForum stel handleiding met wenke vir vuurwapeneienaars bekend

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n handleiding met wenke en antwoorde op gereelde vrae oor die besit en hantering van vuurwapens bekendgestel. Onderwerpe wat in die handleiding bespreek word sluit in watter voorwerpe as vuurwapens beskou word, die lisensie-aansoekproses, die veilige en wettige stoor van vuurwapens en ammunisie, die dra en vervoer van vuurwapens asook…

Skokkende misdaadstatistieke bewys dat dit tyd is vir devolusie van polisiemagte
|

Skokkende misdaadstatistieke bewys dat dit tyd is vir devolusie van polisiemagte

Die skokkende toename in misdaad in Suid-Afrika is ’n duidelike bewys dat die SAPD onder leiding van minister van Polisie, Bheki Cele, na bewering misluk het om sy mandaat af te dwing en dit is tyd om die SAPD se magte af te wys. Die SAPD is veels te lank deur swak politieke leierskap, korrupsie,…

AfriForum se Gauteng-buurtwagte neem aan massapatrollie deel
|

AfriForum se Gauteng-buurtwagte neem aan massapatrollie deel

Die 16 AfriForum-buurtwagte in Gauteng het op 8 April 2022 in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF’s, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die patrollie het omstreeks 18:00 begin en tot 06:00 die volgende oggend voortgeduur. Altesaam 272 patrolleerders het aan die patrollie deelgeneem…

AfriForum se Marico-buurtwagte hou massapatrollie
| |

AfriForum se Marico-buurtwagte hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in die Marico-streek het op 8 April 2022 in samewerking met verskeie veiligheidstrukture ’n massapatrollie in hul onderskeie omgewings uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die patrollie het omstreeks 17:30 begin en die laaste buurtwag het om 05:30 die volgende oggend afgestaan. Die volgende AfriForum-buurtwagte het aan die massapatrollie deelgeneem: Brits, Mooinooi, Hartbeespoort, Rustenburg,…

AfriForum-buurtwag in Stilfontein help om gemeenskap veilig te hou
| |

AfriForum-buurtwag in Stilfontein help om gemeenskap veilig te hou

AfriForum se Stilfontein-buurtwag het in Maart hard gewerk om die gemeenskap veilig te hou en het 155 patrollies gery en ongeveer 5 426 km afgelê. Die buurtwag het talle arrestasies gemaak vir onder meer betreding, huisbraak en diefstal, die besit van koperdrade en die beskadiging van infrastruktuur. Die verdagtes is aan die SAPD oorhandig. Die buurtwag maak…

Forum Sekuriteit wys hul vernuf tydens demonstrasie
|

Forum Sekuriteit wys hul vernuf tydens demonstrasie

Deur Chanté Kelder Gemeenskappe besef toenemend dat hulle in die huidige klimaat meer en meer verantwoordelik is vir hulle eie veiligheid, dit is dan ook belangrik om die regte strukture in plek te hê. Forum Sekuriteit, ’n sekuriteitsfirma wat deur die burgerregte-organisasie AfriForum op die been gebring is, het op Donderdag 29 Oktober tydens ’n…

AfriForum se Roodepoort-buurtwag hou agtste massapatrollie vir 2020
| |

AfriForum se Roodepoort-buurtwag hou agtste massapatrollie vir 2020

Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 23 Oktober 2020 hul agtste maandelikse massa- en misdaadvoorkomingspatrollie gehou. Dié patrollie is in samewerking met die volgende rolspelers gehou: ER24, Commed, Help24, Honeydew GPF, Sophiatown GPF, Albertsville GPF, Fairlands GPF, FNQB GPF, BCI Security, APCAN Security, National Security & Fire, Tau Protection Services, SRT Security, EC Security, Scpsl…

AfriForum stig buurtwag in Dullstroom
| |

AfriForum stig buurtwag in Dullstroom

AfriForum het op 15 Oktober 2020 ’n nuwe buurtwag in Dullstroom gestig nadat gemeenskapslede die organisasie met dié versoek genader het. Die buurtwag se bestuur bestaan uit Gerhard Delport (voorsitter), Madlene Holtzhausen (sekretaris) en Nico Pienaar (koördineerder). Die doel van die buurtwag is om van proaktiewe optredes gebruik te maak om misdaad te bekamp. Daar word gereeld…

AfriForum se Kuruman-tak herstel Streekdiensteraad se brandbestrydingsvoertuig  
| |

AfriForum se Kuruman-tak herstel Streekdiensteraad se brandbestrydingsvoertuig  

Die AfriForum-tak in Kuruman het die dryfas van die Streekdiensteraad se enigste werkende brandbestrydingsvoertuig deur ’n plaaslike motorwerktuigkundige laat herstel. Die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit beskik nie oor die fondse om dié voertuie in stand te hou of te herstel nie. Die brandbestrydingsvoertuig word gereeld gebruik om brande in die omgewing te blus. Hoewel die AfriForum-tak…

AfriForum-protospan ontvang opleiding en toerusting
| |

AfriForum-protospan ontvang opleiding en toerusting

AfriForum se Lydenburg-protospan het op 12 September 2020 spoorsny- en bykomende opleiding ontvang. Sewe lede is opgelei in spoorsny en toneelbewaring en hierdie spoorsnyers word gebruik om saam met die SAPD misdadigers se spore te volg en te help om hul vas te trek. Nuwe toerusting is ook vir die lede aangekoop. Hierdie toerusting sluit…

End of content

End of content