AfriForum se COVID-19-gemeenskapsplan lewer puik resultate
|

AfriForum se COVID-19-gemeenskapsplan lewer puik resultate

Deur Johan Kruger AfriForum het gedurende die inperking ons omvattende plan vir gemeenskappe wat gebuk gaan onder die knellende uitwerking van die volgehoue inperking weens die COVID-19 pandemie, bekendgemaak. Die pandemie het bevestig dat gemeenskappe hulself nie kan verlaat op die hulp van die regering nie. Dit is nou meer as ooit nodig vir gemeenskappe…

AfriForum stel COVID-19-gemeenskapsplan bekend
|

AfriForum stel COVID-19-gemeenskapsplan bekend

AfriForum het vandag ’n omvattende plan bekendgestel vir gemeenskappe wat onder die volgehoue COVID-19-inperking ly. Die plan fokus op veiligheid, die ekonomie, voedsel, gesondheid en munisipale dienste binne gemeenskappe en sluit ook skolehulpprojekte in samewerking met AfriForum Jeug in. Die organisasie het ook oor die AfriForum Netwerk uitgebrei waarop meer as 10 000 ondernemings reeds…

End of content

End of content