AfriForum se Phalaborwa-tak skep hoop tydens boomplantmaand
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het twee bome by die ingang van die dorp se begraafplaas geplant as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het twee bome by die ingang van die dorp se begraafplaas geplant as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Springs het vyf tontelhouteby Hoërskool Dr. Johan Jurgens as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Jordaanpark in Heidelberg is tien witstinkhoutbome ryker ná die AfriForum-tak in Heidelberg dit as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek…
Die AfriForum-tak in Westonaria het ses bome by Hoërskool Westonaria as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die AfriForum-takke in Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het gesamentlik meer as 250 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand…
Die AfriForum-tak in Brakpan het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand 20 bome by Laerskool Môrewag en tien bome…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 September 2018 ’n AfriForum-buurtwag in Margate gestig nadat die gemeenskap vir ’n geruime tyd…
Die AfriForum-buurtwag in Nylstroom het in samewerking met die SAPD op 7 September ’n gesamentlike aksie in dié dorp uitgevoer. Tydens…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing