AfriForum se Pionier-tak dra by tot Boks vir ’n Boer-projek
| |

AfriForum se Pionier-tak dra by tot Boks vir ’n Boer-projek

AfriForum se Pionier-tak in Meyerspark het die naweek van 24 tot 25 Oktober sowat drie ton se goedere aangery na Boshof as deel van die Boks vir ’n Boer-projek. Agt lede van die Pionier-tak het Saterdagoggend om 10:00 na Boshof vertrek om die goedere te gaan aflewer, waar dit verder versprei is na boere op plase wat…

AfriForum #VegEnBou in die Kaapse metro
| |

AfriForum #VegEnBou in die Kaapse metro

Verskeie projekte is onlangs in die Kaapse metro aangepak as deel van AfriForum se #VegEnBou-week om dié area skoon te maak en te verbeter vir sy inwoners. Daar is onder meer instandhoudingswerk by die Kasteel die Goeie Hoop gedoen en sowat 40 bome is in dié week geplant. AfriForum se Helderbergkom-tak het op 16 Oktober…

AfriForum se Teks-tak vul slaggate tydens #OnsDorp-projek  
| |

AfriForum se Teks-tak vul slaggate tydens #OnsDorp-projek  

AfriForum se Teks-tak het die afgelope naweek meer as 1 ton teer gebruik om slaggate in Secunda te herstel. Hierdie veldtog vorm deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Die Teks-tak het vanjaar al meer as 5 ton teer aangekoop om slaggate te vul. “Die herstel van slaggate is vir ons ’n prioriteit en ons wil…

AfriForum herstel slaggate in Frankfort
| |

AfriForum herstel slaggate in Frankfort

Die AfriForum-tak in Frankfort het oor die afgelope weke slaggate in dié dorp herstel in samewerking met die Mafube Besigheidsforum. Dié projek word al vir ’n geruime tyd gedryf omdat die Mafube Plaaslike Munisipaliteit versuim om die slaggate te herstel. Die tak het 400 sakke teer ter waarde van R33 000, asook seëlaar ter waarde van…

AfriForum skop #VegEnBou-week in die Moot-area in Pretoria af
| |

AfriForum skop #VegEnBou-week in die Moot-area in Pretoria af

Die AfriForum-takke van Oos-, Wes- en Sentraal-Moot het vandeesweek die organisasie se #VegEnBou-week afgeskop waartydens verskeie veldtogte van stapel gestuur is om die woongebied veiliger en skoner te maak. Tydens die #VegEnBou-week is ’n kameraprojek vir die gebied bekendgestel, terwyl slaggate herstel, paaie geverf en bome geplant is. Die gemeenskap se buurtwag het ook ’n…

AfriForum se Kuruman-tak herstel Streekdiensteraad se brandbestrydingsvoertuig  
| |

AfriForum se Kuruman-tak herstel Streekdiensteraad se brandbestrydingsvoertuig  

Die AfriForum-tak in Kuruman het die dryfas van die Streekdiensteraad se enigste werkende brandbestrydingsvoertuig deur ’n plaaslike motorwerktuigkundige laat herstel. Die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit beskik nie oor die fondse om dié voertuie in stand te hou of te herstel nie. Die brandbestrydingsvoertuig word gereeld gebruik om brande in die omgewing te blus. Hoewel die AfriForum-tak…

AfriForum skep hoop in Orania tydens boomplantmaand
| |

AfriForum skep hoop in Orania tydens boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Orania het tydens boomplantmaand Nova-nartjiebome en amandelbome aan die Gannabos Behuising in dié dorp geskenk. Die doel van AfriForum se boomplantmaandprojek is nie net om die omgewing te verbeter nie, maar ook om hoop te skep vir toekomstige generasies. Volgens Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder vir Omgewingsake, is dié projek deel…

AfriForum se Kempton Park-tak loods mobiele gesondheidsentrum
| |

AfriForum se Kempton Park-tak loods mobiele gesondheidsentrum

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy mobiele gesondheidsentrum in Kempton Park aan die Oos-Rand bekend gestel. Jan Vermaak, voorsitter van AfriForum se Kempton Park-tak, sê die idee is om solank basiese dienste aan behoeftige en bejaarde mense in die gemeenskap te verskaf. “Ons susters gaan aan die begin solank by ouetehuise inskakel om byvoorbeeld bloeddruk…

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag spoor vermiste persone op  
| |

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag spoor vermiste persone op  

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag het in Augustus gehelp om 3 vermiste persone suksesvol op te spoor. Suzette de Klerk, wat op 28 Augustus om 05:17 die oggend haar kompleks in Featherbrook verlaat het, is na ’n ure lange soektog gevind. AfriForum se buurtwag is geskakel en hul het die nodige prosedures en protokol gevolg om haar…

End of content

End of content