|

AfriForum se 10 Dae van Selfstandigheid was reuse sukses

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Om bymekaar te kom, is ’n begin; om bymekaar te bly, is vordering; om saam te werk, is sukses. Dus moet staatsafhanklikheid plek maak vir gemeenskapselfstandigheid.” So sê Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, na afloop van die burgerregte-organisasie se 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog wat vandag op ’n hoë noot afsluit….

|

AfriForum volstoom aan die gang met 10 Dae van Selfstandigheid

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-waghond AfriForum is vandag vir die 6de dag suksesvol besig met sy 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog, waarby  selfdoen-projekte in verskeie gemeenskappe regoor die land plaasvind. Tydens die veldtog word meer as 100 selfdoen-projekte aangepak wat fokus op die herstel van slaggate, die skoonmaak van vullisterreine, begraafplase en strate, die herstel van…

|

AfriForum skop 10 dae van selfstandigheid op hoë noot af

Van Pretoria-Wes tot Lydenburg, Kathu tot Reitz en Sasolburg tot Standerton het AfriForum-takke vandag moue opgerol en begin woeker met selfdoen-projekte om ’n beter land te skep. Die burgerregte-organisasie se eerste dag van die veldtog van 10 dae van selfstandigheid het talle aksies behels waaronder slaggate wat herstel is, riviere en begraafplase wat skoongemaak is,…

End of content

End of content