AfriForum streekberaad bied hoop vir die toekoms
|

AfriForum streekberaad bied hoop vir die toekoms

AfriForum het vandag een van sy streekberade in Centurion gehou. Meer as 300 lede het dit bygewoon. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het ’n kragtige boodskap vir beraadgangers gehad. “Julle is AfriForum se hande en voete. Ons krag is in ons lede en strukture. Sonder julle kan ons net soveel planne by hoofkantoor maak…

Springs-gemeenskap staan saam in nood en teen misdaad en munisipale bestuurder
|

Springs-gemeenskap staan saam in nood en teen misdaad en munisipale bestuurder

Die gemeenskap van Endicott aan die Oos-Rand het onlangs gewys wat vermag kan word as mense saamstaan en mekaar ondersteun. Die Springs-buurt- en -plaaswag in die Endicott-gebied het talle suksesse behaal en gehelp dat misdadigers ook aangekeer word. Klopjagte is in samewerking met die SAPD uitgevoer wat tot die arrestasie van 14 oortreders, waaronder 12…

|

Afrikaners is hier om te bly

Barend Uys, adjunk uitvoerende hoof van gemeenskapsake by AfriForum, het vandag by die burgerregte-organisasie se derde nasionale takkongres gepraat oor die belangrike rol wat ankerdorpe in die toekoms vir lewensvatbaarheid in Suid-Afrika gaan speel. Uys verduidelik dat daar reeds ’n natuurlike konsentrasieproses is waarvolgens mense van klein dorpe na streekdorpe of groot stede trek en…

|

Kinderharte en handjies bring water vir mense in nood

  Die nood in Suid-Afrika in dorpe en stedelike gebiede waar talle mense nie drink- of lopende water het nie, het selfs tot die harte van kleuters begin deurdring. Die Kleutergenot Kleuterskool in Rietvalleirand in die ooste van Pretoria het vandag in samewerking met AfriForum meer as 7 000 liter water ingesamel wat aan inwoners…

End of content

End of content