AfriForum se Welkom-tak versprei ’n verdere 5,5 ton voedsel
|

AfriForum se Welkom-tak versprei ’n verdere 5,5 ton voedsel

Die AfriForum-tak in Welkom het op 27 en 28 Mei 2020 nóg ’n voedselskenking van 5,5 ton aan gemeenskappe in nood versprei. Verskeie boere van die omgewing het die skenking, wat mieliemeel, spinasie, aartappels en koolkoppe insluit, moontlik gemaak. Die voedselskenkings is na verskeie gemeenskapsprojekte versprei wat voedsel aan behoeftige gesinne in Welkom en omliggende dorpe voorsien. Die…

AfriForum se Boshof-tak skenk omgeepakkies aan gemeenskapslede in nood
|

AfriForum se Boshof-tak skenk omgeepakkies aan gemeenskapslede in nood

Die AfriForum-tak in Boshof het op 24 en 25 Maart 2020 in die lig van die huidige COVID-19-krisis 73 omgeepakkies aan gesinne in nood geskenk. 39 pakkies is in Boshof uitgedeel en 34 pakkies is aan inwoners in Dealesville en aan die Dealesville-ouetehuis geskenk. Die pakkies het onder meer niebederfbare kos en skoonmaakmiddels bevat. “’n Groot bekommernis…

End of content

End of content