Kyk: Bloemfontein skoner danksy AfriForum-takke
|

Kyk: Bloemfontein skoner danksy AfriForum-takke

Deur Carina Bester   AfriForum se Bloemfontein-takke is van die begin van Oktober af fluks besig om hul woonbuurte op te knap en skoon te maak as deel van die burgerregteorganisasie se #VegEnBou-veldtog. Die Fichardtpark-tak het die eerste week afgeskop deur spekbome aan die Rosenheim- en Fichardtpark-aftreeoord, asook aan President Brand Primêr te skenk en…

AfriForum skep hoop in Orania tydens boomplantmaand
| |

AfriForum skep hoop in Orania tydens boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Orania het tydens boomplantmaand Nova-nartjiebome en amandelbome aan die Gannabos Behuising in dié dorp geskenk. Die doel van AfriForum se boomplantmaandprojek is nie net om die omgewing te verbeter nie, maar ook om hoop te skep vir toekomstige generasies. Volgens Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder vir Omgewingsake, is dié projek deel…

|

AfriForum en Standerton-gemeenskap help om vervalle dorp te herstel

Die goeie werk wat AfriForum in Standerton doen word raakgesien en ons as gemeenskap waardeer dit. Sonder julle sou die dorp baie slegter af gewees het. Só het Rudi Hamman, hoof van Laerskool Standerton, vandeesweek gesê oor die werk wat die burgerregte-waghond deurlopend, maar veral nou tydens die #VegEnBou-veldtog in dié dorp gedoen het.

AfriForum stel vullisverwyderingsdiens in Bloemfontein bekend
| |

AfriForum stel vullisverwyderingsdiens in Bloemfontein bekend

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan eersdaags ’n vullisverwyderingsdiens aan inwoners van Bloemfontein lewer. Dít volg ná talle inwoners klagtes van swak dienslewering aangaande vullisverwydering by AfriForum ingedien het. Die burgerregtewaghond het reeds op 18 Augustus ’n aanmaning aan die munisipaliteit gestuur om dringend aandag aan dié probleem te gee, maar nog geen terugvoer is ontvang nie. Volgens…

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se plaaslike takke in die Vaaldriehoek en Wes-Rand het die afgelope maand meer as 2,5 ton voedsel aan 1 806 behoeftige gesinne uitgedeel. Dié aksies is in samewerking met die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk Saai en Solidariteit Helpende Hand – aangepak om gemeenskappe tydens die landwye inperking te ondersteun….

Inwoners veg verbete teen korrupte burgemeester se skrikbewind
|

Inwoners veg verbete teen korrupte burgemeester se skrikbewind

Noem die naam Andrina Matsemela in Mokopane (Potgietersrus) en die inwoners van die dorp en township spoeg vuur. Dié burgemeester van die Mokgalakwena Plaaslike Munisipaliteit voer glo ’n skrikbewind in die dorp. Weens haar politieke verbintenisse is sy klaarblyklik onaantasbaar en gevolglik is dit gewone mense wat die meeste ly. Die dorp is soos talle…

Ingeligte gemeenskappe is meer bemagtig om selfbestuur toe te pas
|

Ingeligte gemeenskappe is meer bemagtig om selfbestuur toe te pas

Die burgerregtewaghond AfriForum het pas ’n omvattende veldtog aangekondig om die wêreld in te lig oor wat in Suid-Afrika aan die gebeur is en watter stryd minderhede in die besonder rondom die beskerming van burgerregte ervaar. Party mense sal sê internasionale bewusmaking is nie nodig nie of sal in elk geval nie vrugte afwerp nie…

|

KYK: Vanjaar se #Ankerdorppadskou-hoogtepunte

Lede van plaaslike AfriForum-takke en vrywilligers het die afgelope paar maande in agt dorpe en stede gespit en gegrawe, gras gesny, tuin gemaak, vullissakke met rommel gevul en stop- en padtekens geverf wat nuwe lewe aan hul omgewings gegee het. AfriForum se #AnkerdorpPadskou-projek was ’n reusesukses wat hoop geskep en gemeenskappe nader aan mekaar gebring…

#AnkerdorpPadskou skep hoop en snoer gemeenskappe saam

End of content

End of content