|

Oplossing vir SA se probleme is in selfdoen!

Gemeenskappe wat in die toekoms wil oorleef, sal toenemend dinge vir hulself moet doen omdat die staat nie die verpligting gaan nakom nie. Dit was die kernboodskap wat gister op die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad in Pretoria weerklink het. Gemeenskapselfstandigheid sal staatsafhanklikheid moet vervang, het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum gesê. AfriForum…

|

AfriForum se 10 Dae van Selfstandigheid was reuse sukses

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Om bymekaar te kom, is ’n begin; om bymekaar te bly, is vordering; om saam te werk, is sukses. Dus moet staatsafhanklikheid plek maak vir gemeenskapselfstandigheid.” So sê Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, na afloop van die burgerregte-organisasie se 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog wat vandag op ’n hoë noot afsluit….

|

AfriForum volstoom aan die gang met 10 Dae van Selfstandigheid

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-waghond AfriForum is vandag vir die 6de dag suksesvol besig met sy 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog, waarby  selfdoen-projekte in verskeie gemeenskappe regoor die land plaasvind. Tydens die veldtog word meer as 100 selfdoen-projekte aangepak wat fokus op die herstel van slaggate, die skoonmaak van vullisterreine, begraafplase en strate, die herstel van…

|

AfriForum maak geskiedenis met nasionale massa-patrollie

Misdadigers regoor die land gaan vanaand die wind van voor kry wanneer AfriForum se nasionale massa-patrollie afskop om gemeenskappe veiliger te maak. Van Mooinooi  in Noordwes tot Mosselbaai in die Suid-Kaap, van Frankfort in die Vrystaat tot Standerton in Mpumalanga, gaan AfriForum-takke se buurtwagte in samewerking met ander veiligheidsrolspelers wys hoe gemeenskappe hulself in ’n…

|

AfriForum skop 10 dae van selfstandigheid op hoë noot af

Van Pretoria-Wes tot Lydenburg, Kathu tot Reitz en Sasolburg tot Standerton het AfriForum-takke vandag moue opgerol en begin woeker met selfdoen-projekte om ’n beter land te skep. Die burgerregte-organisasie se eerste dag van die veldtog van 10 dae van selfstandigheid het talle aksies behels waaronder slaggate wat herstel is, riviere en begraafplase wat skoongemaak is,…

|

Inwoners van Koster wil dorp saam met AfriForum beter maak

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Inwoners van Koster in Noordwes wil met  AfriForum kragte saamspan en graag hul gemeenskap verbeter deur by selfdoen-aksies en beter veiligheid in hul om omgewing betrokke raak. Marcus Pawson, AfriForum se provinsiale koördineerder, is deur die gemeenskap genader om hulle te help met opleiding en om die veiligheidsituasie in die dorp te…

End of content

End of content