Delportshoop-tak woon plaaslike munisipale GOP-vergadering by
| |

Delportshoop-tak woon plaaslike munisipale GOP-vergadering by

Die AfriForum-tak in Delportshoop het op 19 Mei die Dikgatlong Plaaslike Munsipaliteit se vergadering oor die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) in dié dorp bygewoon. Die raadslid vir wyk 6 het verskeie rolspelers en lede van die gemeenskap na die vergadering genooi. AfriForum se beampte by plaaslikeregeringsake het opleiding oor deelname aan die hersieningsproses van dié takke…

AfriForum se Bloemfontein-takke dien GOP voorstelle in
| |

AfriForum se Bloemfontein-takke dien GOP voorstelle in

Die AfriForum-takke in Bloemfontein het hul voorstelle vir die jaarlikse Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) by die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit ingedien. Hierdie voorstelle is gemaak om die vullisterreine, waterwerke, paaie, parke, straatligte en riolering op te gradeer en in stand te hou. Die vullis moet ook op ’n gereelde basis verwyder word, soos die metro se regulasies…

End of content

End of content