Parys se drinkwater verbeter, maar AfriForum steeds bekommerd
| |

Parys se drinkwater verbeter, maar AfriForum steeds bekommerd

Die drinkwatergehalte van Parys het effens verbeter nadat AfriForum ’n dringende brief gerig het aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit. AfriForum is in kontak met ’n inwoner wat gereeld watertoetse doen en met sy jongste toetse dié verbetering opgemerk het. Dit is egter nog glad nie geskik vir menslike gebruik…

AfriForum maak Groter Pretoria se blou-en-groendruppeluitslae bekend
| |

AfriForum maak Groter Pretoria se blou-en-groendruppeluitslae bekend

AfriForum het onlangs verskeie gebiede in Groter Pretoria se water getoets om die gehalte van die drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) van dorpe in dié streek te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die gehalte van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie,…

AfriForum maak Gauteng-Suid se blou-en-groendruppelstatus bekend
| |

AfriForum maak Gauteng-Suid se blou-en-groendruppelstatus bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die gehalte van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar wel…

End of content

End of content