|

Studente wys passie vir taal in gedigte

Afrikaans is nie dood nie. Lank lewe Afrikaans! Dié boodskap was baie duidelik uit die paar honderd inskrywings wat vandeesmaand vir AfriForum Jeug se gedigkompetisie ingestroom het. AfriForum Jeug het die wedstryd vir universiteitstudente aangebied ter bevordering van Afrikaans en om toekomstige woordkunstenaars geleentheid te gee om met passie te dig oor onderwerpe wat hulle…

End of content

End of content