Privaatvervolgingseenheid bekla NVG se misbruik van proses nadat nóg ’n hof in AfriForum se guns bevind
Landdros Bertus van Zyl het vandag in die Upington-landdroshof aan AfriForum se privaatvervolgingseenheid gelyk gegee in die formele geregtelike doodsondersoek…