AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vasvat oor verkwiste R10 miljard
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999…
Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999…
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vanoggend verteenwoordig by ‘n mediakonferensie wat deur die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, rakende probleme met…
AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Moot, Moreletapark, Meyerspark, Pretoria-Wes en Wes-Moot het in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies,…
Die burgerregte-waghond AfriForum het sy Ons Dorp-veldtog, waartydens dorpe regoor die land volhoubare selfdoenaksies in hul gemeenskappe aanpak, onlangs hervat…
Bheki Cele, die Suid-Afrikaanse minister van polisie, het op 11 September 2018 die nasionale misdaadstatistiek vir 2017/2018 bekend gemaak.
Gemoedere het gisteraand (28/8/2018) hoog geloop by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging tydens ’n openbare vergadering oor die departement van…
AfriForum se Meyerspark-tak het op 18 Augustus 2018 die elektriese heining van SAVF Huis Silversig (’n tehuis vir bejaardes) herstel….
Voorgestelde veranderde regulasies vir Wes-Kaapse skole in 2019 Voorgestelde veranderde regulasies vir Gautengse skole in 2019 Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR…
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis ’n verduideliking van die Gautengse departement van onderwys ná hoërskoolleerlinge in hul Junie-eksamen deur ’n vraestel…
AfriForum het vandeesmaand al die vullisterreine in die Tshwane Metropool geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se landwye vullisterreinouditprojek. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing