AfriForum se Gauteng-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Gauteng-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies aangepak. Altesaam 656 AfriForum-lede en 963 ander patrolleerders het 33 642 km met 776…

Gauteng-vullisterreine in aanvaarbare toestand
| |

Gauteng-vullisterreine in aanvaarbare toestand

AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. 11 van die 16 vullisterreine wat in Gauteng geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis (Wet no. 59 van…

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek neem aan versetpatrollie deel
|

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek neem aan versetpatrollie deel

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem nadat daar heftige teenkanting van regeringsamptenare was dat buurtwagte tydens vlak 3 mag patrolleer. Die patrollie vorm ook deel van die amptelike aktivering van buurtwaginisiatiewe. 716 AfriForum-lede en 223 ander veiligheidsrolspelers het aan dié patrollie deelgeneem. Die patrollie is met…

AfriForum verskaf handreiniger aan polisiestasies in Gauteng
|

AfriForum verskaf handreiniger aan polisiestasies in Gauteng

AfriForum het op 1 Arpril 2020 meer as 5 000 botteltjies handreiniger aan polisie-eenhede in Gauteng geskenk om polisielede se risiko om COVID-19 tydens die uitvoer van hul pligte op te doen, te verlaag. AfriForum het die handreiniger by polisiestasies in die suide van Gauteng, die Wes-Rand, Oos-Rand en Pretoria afgelewer. Heelwat polisiestasies het nie…

AfriForum en SOS eis uitstel van kennisgewing oor GDO-skoleplasings – regsaksie mag volg
| |

AfriForum en SOS eis uitstel van kennisgewing oor GDO-skoleplasings – regsaksie mag volg

AfriForum en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die Gautengse departement van  onderwys (GDO) in ’n prokureursbrief dringend versoek om die uitstuur van kennisgewings oor skoleplasings tot 16 Oktober 2019 uit te stel. Dié kennisgewings word per SMS aan ouers van voornemende graad 1- en graad 8-leerders gestuur. Dít volg nadat lede van AfriForum, wat ook lede…

Noordstreek se moordsyfer vir afgelope twee jaar meer as 6 000
|

Noordstreek se moordsyfer vir afgelope twee jaar meer as 6 000

Bheki Cele, minister van polisie, het op 12 September 2019 die nasionale misdaadstatistieke vir die 2018/2019-boekjaar bekend gemaak. Luidens dié statistieke het die moordsyfer vir die noordstreek vir die genoemde tydperk toegeneem na 6 405 in vergelyking met 6 066 vir die 2017/2018-boekjaar. Volgens Cele het die moordsyfer in Mpumalanga met 8% toegeneem, poging tot moord met 21,5%, roof…

AfriForum-verslag: Heelwat ruimte vir verbetering by Gautengse munisipaliteite
| |

AfriForum-verslag: Heelwat ruimte vir verbetering by Gautengse munisipaliteite

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy ontleding van Gautengse munisipaliteite vir 2019 uitgereik. Midvaal se munisipaliteit het die beste presteer met ’n telling van 7,5 uit 10, terwyl Johannesburg en Tshwane se metro onderskeidelik 6,5 en 7 behaal het.

|

AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vasvat oor verkwiste R10 miljard

Die burgerregte-waghond AfriForum gaan vandeesweek al nege provinsies besoek en strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1) van die Openbare Finansiëlebestuurswet, 1999 (Wetno. 1 van 1999) teen die nege hoofde van die provinsiale gesondheidsdepartemente indien. Die eerste klagtes is vandag teen die huidige Gautengse gesondheidsdepartementhoof, Mkhululi Lukhele, by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien. Die departement het in…

|

AfriForum se Ons Dorp-veldtog is weer in volle swang

Die burgerregte-waghond AfriForum het sy Ons Dorp-veldtog, waartydens dorpe regoor die land volhoubare selfdoenaksies in hul gemeenskappe aanpak, onlangs hervat en verskeie AfriForum-takke het reeds ingespring en suksesvolle selfdoenaksies in hul dorpe geloods. Die organisasie het die afgelope naweek in samewerking met Amandri Tuindienste die bebosde ruimte op die hoek van Trichardt- en Cradockstraat in…

End of content

End of content