AfriForum se Kuruman-buurtwag tree blitsig op om brand te blus
| |

AfriForum se Kuruman-buurtwag tree blitsig op om brand te blus

Die AfriForum-buurtwag in Kuruman is op 13 September in kennis gestel dat ’n brand op die hoek van Poolmanstraat en Cillierslaan in dié dorp uitgebreek het. Die buurtwag se brandspan was eerste op die toneel en het ook die plaaslike brandweer ontbied. Die lapa en gastekamers se grasdakke was aan die brand en die buurtwag se…

End of content

End of content