Frankfort-tak bring spoedhobbels aan om padveiligheid te bevorder
AfriForum se Frankfort-tak het in November spoedhobbels en duidelike kennisgewingsborde daarvan in JJ Hadebestraat in die middedorp van dié Vrystaatse…
AfriForum se Frankfort-tak het in November spoedhobbels en duidelike kennisgewingsborde daarvan in JJ Hadebestraat in die middedorp van dié Vrystaatse…
Regter I. van Rhyn het laat gistermiddag in die Vrystaatse Hooggeregshof uitspraak gelewer dat die premier verplig word om die…
Die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en die Mafube Besigheidsforum se saak teen president Cyril…
Frankfort, geleë langs die Wilgerivier, was eens ’n juweel in die Riemland wat in ’n stadium vyf jaar agtereenvolgens as…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Mafube Besigheidsforum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle môre (27 Januarie 2022) vir…
Die AfriForum-tak in Frankfort het oor die afgelope weke slaggate in dié dorp herstel in samewerking met die Mafube Besigheidsforum….
Die AfriForum-tak in Frankfort het handreiniger aan die Hoërskool Wilgerivier en verskeie kleuterskole in dié dorp geskenk om die veiligheid…
AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan verskeie gesinne uitgedeel. Dié…
Die AfriForum-tak in Frankfort het gedurende Mei 2020 handreiniger en maskers aan Wilgerus geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as…
AfriForum se Frankfort-tak het in Oktober en November 2019 die plaaslike begraafplaas opgeknap as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing