|

AfriForum se ForumTV breek deur kommunikasiegrense

Die inligting- en kommunikasie-rewolusie is nie verby nie. Dit het nou eers werklik begin. Só meen Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum en uitvoerende hoof van ForumTV, ’n nuwe aanlynplatform waar belangrike inligting wat vir AfriForum-lede van waarde is, in videoformaat op die internet beskikbaar gestel word. “Die wêreld van media en inligting soos…

End of content

End of content