VN-forum vir minderheidsregte sê eentaligheid nie noodwendig die oplossing vir integrasie nie
|

VN-forum vir minderheidsregte sê eentaligheid nie noodwendig die oplossing vir integrasie nie

Sowat 40% van die wêreld se tale is onder druk. As ’n taal verdwyn, gaan die hele kennisskat wat dit insluit, daarmee saam verlore en so ook die kultuur van die sprekers. Met dié woorde het Michelle Bachelet, die Verenigde Nasies (VN) se hoë kommissaris van menseregte, vanjaar die 12de sitting van die VN se…

End of content

End of content