Forum Nuus Ontleding: Plaasmoorde en die pad vorentoe
|

Forum Nuus Ontleding: Plaasmoorde en die pad vorentoe

Plaasmoorde is vanjaar reeds vroeg in die kollig na afloop van die grusame moord op Hannes en Ester Kidson (albei 69), wat op 13 Januarie op hul plaas tussen Westonaria en Jachtfontein gemartel en met ʼn skerp voorwerp doodgesteek is. Nóg ʼn egpaar, Richard en Anita Wiggill, beide in hul 70’s, is vandeesweek op hul…

End of content

End of content