FORUM TYDSKRIF WERP LIG OP 15 JAAR VAN SAAMSTAAN EN HOOP SKEP
|

FORUM TYDSKRIF WERP LIG OP 15 JAAR VAN SAAMSTAAN EN HOOP SKEP

Deur Alet Rademeyer AfriForum se nuutste ledetydskrif, Forum Tydskrif, is vars van die drukpers af en op pad na ons lede toe. In die Julie-uitgawe val die fokus op wat die burgerregte-organisasie die afgelope 15 jaar sedert sy bestaan in 2006 bereik het. AfriForum se eerste openbare verskyning was in ’n artikel wat op 6 Maart…

|

Pukke knap M.W. Pretorius se graf op

AfriForum Jeug se Pukke-tak het ingegryp en die graf van Marthinus Wessel Pretorius in Potchefstroom skoongemaak. Volgens Ohann Fourie, nasionale koördineerder van kampusstrukture by AfriForum Jeug, was dié graf, wat in die oorlogsbegraafplaas in Potchefstroom is, onversorg en baie verwaarloos. Dié jeugtak het die graf in samewerking met mnr. Johan Wolfaardt, ’n museumkundige en die…

AfriForum-tydskrif propvol nuus op pad na duisende lede
|

AfriForum-tydskrif propvol nuus op pad na duisende lede

Forum Tydskrif, die burgerregte-organisasie AfriForum se ledetydskrif, is op pad na ons derduisende lede! Wat ’n jaar was 2017 nie? Elkeen van ons sal dit waarskynlik om verskillende redes onthou. Vir AfriForum was dit ’n mylpaaljaar waarin die 200 000 ledetal bereik is. Dít het ons in staat gestel om met die hulp en steun…

End of content

End of content