|

Professionele atleet hardloop sy hart uit vir AfriForum Trauma-slagoffers

Plaasmoorde, plaasaanvalle en die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat Bennie Roux (41), ’n professionele atleet van Centurion, baie na aan die hart lê. Roux, ’n boorling van Reitz in die Vrystaat, sê die hartseer van plaasmoorde en –aanvalle het eers vir hom ’n werklikheid geword toe mense na aan…

| | | |

(Video) Studiefonds vir kinderslagoffers van plaasmoorde skep hoop

Sedert die begin van Januarie 2018 was daar al meer as 210 plaasaanvalle en 33 plaasmoorde is gepleeg. Dit is traumatiese gebeure wat nie net gesinne en gemeenskappe uitmekaar ruk en in rou dompel nie. In baie van hierdie gevalle word kinders dikwels die hardste getref wanneer hulle skielik wees gelaat word of ouers het…

End of content

End of content