Solidariteit Beweging waarsku teen gevolge van verdere inperking in huidige formaat
|

Solidariteit Beweging waarsku teen gevolge van verdere inperking in huidige formaat

Die Solidariteit Beweging het gewaarsku dat ’n verlenging van die inperkingsperiode in die formaat soos wat dit tans daar uitsien, tot gevolg gaan hê dat die staat van inperking kan inplof. Dít volg nadat President Cyril Ramaphosa vanaand aangekondig het dat Suid-Afrika se staat van inperking tot einde April verleng gaan word. Die Beweging bestaan…

Nuwe ideesentrum sal gemeenskapselfstandigheid bevorder
|

Nuwe ideesentrum sal gemeenskapselfstandigheid bevorder

Opinor, ’n nuwe ideesentrum en inisiatief van AfriForum, is vandag in Centurion bekendgestel. Die werksaamhede van die sentrum sal daarop gerig wees om gemeenskappe in Afrika te bemagtig sodat gemeenskappe volhoubaar kan voortbestaan. “Opinor is opgerig om gemeenskapsgerigte planne, strategieë en beleid te ontwikkel en te bevorder, deur geloofwaardige navorsing en innoverende kommunikasie, wat aangewend…

Die plan anderkant staatsverval en meerderheidsoorheersing
|

Die plan anderkant staatsverval en meerderheidsoorheersing

  Elke geslag het sy eie leiers wat op ’n gegewe tyd met insig en wysheid na die uitdagings en bedreigings van daardie betrokke geslag kyk. Vir die Afrikaner vandag, in 2019 in Suid-Afrika, is Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Bewering, een van daardie leiers. Soos wat die historikus prof. Hermann Giliomee dit stel:…

Afrikaners moet weer hul plek in SA kry
|

Afrikaners moet weer hul plek in SA kry

Afrikaners se oorlewing gaan in die toekoms op vyf pilare berus naamlik ’n helpmekaar-netwerk, die beskerming van hul gemeenskap se regte en vryhede, versnelde bouprogramme, ’n kulturele akkoord met die regering wat hul grondwetlike vryheid bevestig en versnelde brugbouprojekte met ander gemeenskappe. Só het Flip Buys, bestuurshoof van die Solidariteit Beweging, vandag in Pretoria gesê…

|

Solidariteit Netwerk gaan R4,5 miljard in toekoms van werk belê

Elke geslag het ’n verantwoordelikheid om sy eie toekoms te skep en te bou. Om dit te doen moet daardie geslag egter dit wat hulle van die vorige geslag ontvang het, gebruik, bewaar, ontwikkel en uitbou ten einde weer iets vir die volgende geslag na te laat. As dit nie gebeur nie, sterf ’n volk…

|

Nuwe Akademie-hoof wil groter bewustheid rondom Afrikaans en instelling skep

Prof. Anne-Marie Beukes is geen onbekende of onbeminde in taal- en akademiese kringe nie. Daarom dat haar aanstelling vanaf 1 Junie as die nuwe hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wyd verwelkom word. Beukes neem die leisels by die historikus dr. Dioné Prinsloo oor wat die pos vir twee termyne beklee het….

|

Elke landsburger moet die reg hê om eie identiteit te kies

Wanneer dit by identiteitspolitiek kom, moet alle kulture en gemeenskappe gerespekteer word om hulself te identifiseer om sodoende eenheid in diversiteit in Suid-Afrika te skep. Dít was die  sleutelboodskap van al die deelnemers aan die eerste Rede-kabel-gesprek op Aardklop waar die tema: Afrikaner, bruin, Afrikaanssprekend, Afrikaan, Kleurling, Boer, Khoi-San, Suid-Afrikaner. Wie is ons? En maak…

End of content

End of content