AfriForum wil hof toe oor rassediskriminasie teen toerisme-ondernemings met COVID-19-hulp
|

AfriForum wil hof toe oor rassediskriminasie teen toerisme-ondernemings met COVID-19-hulp

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sowel die Minister as die Departement van Toerisme op terme geplaas nadat dié Departement aangekondig het dat bystand vir klein, mikro- en mediumgrootte-ondernemings (KMMO’s) gegee sal word in lyn met die Departement se beleid van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en ekonomiese transformasie. Toerisme-ondernemings het tot 30 Mei om aansoek te doen…

ANC misbruik COVID-19 om rasse-agenda teen KMMO’s te dryf
|

ANC misbruik COVID-19 om rasse-agenda teen KMMO’s te dryf

AfriForum veroordeel die regering se beleid om slegs finansiële verligting te verleen aan ondernemings in swart besit wat deur die COVID-19-pandemie geraak word. AfriForum het reeds gisteraand in ’n aanmaningsbrief aan die Departement van Kleinsake-ontwikkeling geëis dat ’n kriterium van die noodfinansieringspakket vir klein-, medium- en mikro-ondernemings (KMMO’s) tersyde gestel moet word. Dié kriterium bepaal…

End of content

End of content