Ondanks bestaanskrisis bly Afrikaners trots en gedrewe
|

Ondanks bestaanskrisis bly Afrikaners trots en gedrewe

Om te eet is nie vandag so vanselfsprekend as wat baie mense aanvaar nie. Afrikaner-armoede is ’n werklikheid wat by die dag groter word. Volgens Hannes Noëth, uitvoerende hoof van Helpende Hand, voed die organisasie daagliks 8 000 kleuters en die nood word groter. Vir 35% van hierdie kinders is dit hul enigste maaltyd per dag…

Solidariteit Beweging hou toekomsberaad op 10 Oktober om hoop te skep
|

Solidariteit Beweging hou toekomsberaad op 10 Oktober om hoop te skep

Die Solidariteit Beweging, waarvan AfriForum deel is, hou op 10 Oktober ’n toekomsberaad in Pretoria waar na planne en oplossings vir die pad na 2030 gekyk sal word gegewe die verval en agteruitgang in die land. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, doen ’n beroep op lede om die beraad in groot getalle by te…

|

AfriForum fokus in September op boomplantprojek

Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag boomplantmaand afgeskop deur ʼn Bosvlier (Nuxia floribunda) in die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Afrikaanse liedjietuin by die Voortrekkermonument in Pretoria te plant. Die Bosvlier is ‘n middelgroot boom wat voorkom vanaf die Wes-Kaap tot in Limpopo. Dit is ‘n multi-vertakte struik met eenvoudige, blinkgroen en groot blare (tot…

|

Russiese studente sien toekoms vir Afrikaans

“Afrikaans is ʼn pragtige en emosionele taal. Dit is baie onregverdig dat dit in Suid-Afrika so onderdruk word.” Só meen Valentina Kim (22), een van ses Russiese studente wat Afrikaans onderskeidelik as Eerste en Tweede addisionele taal by die Lomonoso- Moskouse Staatsuniversiteit se Instituut vir Asiatiese en Afrikatale studeer. Dié groep studente het vandag die…

|

Ystergreep op openbare universiteite voorspel niks goed

Openbare universiteite in Suid-Afrika is as’t ware in ’n staat van gyselaarskap. Die aard en wese van dié instellings is besig om teen ’n astronomiese tempo te verander met gepaardgaande kommer oor kwessies rondom die handhawing van standaarde, gehalte-kwalifikasies en Afrikaans as onderrigmedium. Verskeie kundiges het vandeesweek aan ’n konferensie van die FAK deelgeneem waar…

End of content

End of content