|

Brexit hou implikasies vir Suid-Afrika in

Brittanje se uittrede uit die Europese Unie (EU) hou verskeie implikasies vir Suid-Afrika in. “Twee van die belangrikste kwessies wat nou ter sprake gaan wees vir Suid-Afrikaners, is die verswakking van die Pond, asook die herstrukturering van Suid-Afrika se handelsooreenkoms met Brittanje,” het prof. Johan Willemse, landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat (UV) gesê….

End of content

End of content