AfriForum se Durban-takke eis antwoorde van eThekweni-metro
| |

AfriForum se Durban-takke eis antwoorde van eThekweni-metro

Die AfriForum-takke in die Durban-omgewing het op 5 Augustus ’n brief aan die eThekweni Metropolitaanse Munisipaliteit gestuur om antwoorde te eis oor ’n aantal klagtes. Dit volg nadat verskeie klagtes al by hierdie munisipaliteit ingedien is oor onder meer kragprobleme, straatligte wat buitewerking is en ernstige rioollekasies. Die areas wat geraak word, is Amanzimtoti, Pinetown…

End of content

End of content