AfriForum eis finansiële state, bestuurspersoneelkwalifikasies van Tsantsabane en Gamagara Plaaslike Munisipaliteite
AfriForum se Postmasburg- en Kathu-takke het aansoeke ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wetno. 2…
AfriForum se Postmasburg- en Kathu-takke het aansoeke ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wetno. 2…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Warrenton-tak het ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se lening van R5 miljard aan Eskom sterk veroordeel. Die OBK…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy kommer uitgespreek oor Eskom se skuld wat met 13,6% tot R367 miljard gestyg het. Die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om Eskom se elektrisiteitstarief vir die 2018/2019 finansiële…
Die AfriForum-takke in Lichtenburg en Coligny het in samewerking met ander rolspelers in die gemeenskap ’n vertoë aan Eskom…
AfriForum en AfriSake het vandag hul geskrewe kommentaar rakende die elektrisiteitsverhoging wat Eskom vir die 2018/2019- finansiële jaar aangevra het,…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het in samewerking met ander rolspelers in die gemeenskap ’n vertoë aan Eskom gerig. Dít volg…
AfriForum het ’n aansoek in terme van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van…
AfriForum en AfriSake het ’n gesamentlike hofaansoek teen Eskom gebring om dié kragreus te verplig om die korrekte prosedures rakende…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing