AfriForum sê openbare deelname stuit Eskom-uitbuiting van publiek
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê dat openbare deelname daartoe gelei het dat die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) minder as die helfte van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê dat openbare deelname daartoe gelei het dat die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) minder as die helfte van…
AfriForum het Eskom se besluit om nie vanjaar bonusse en salarisverhogings aan sy topbestuur toe te ken nie, asook nie…
Eskom se massiewe korrupsie en ondoeltreffendheid kan eenvoudig nie verder deur verbruikers befonds word nie. Dít was AfriForum se standpunt…
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op Vrydag 11 Mei 2018 kommentaar oor Eskom se jongste aansoek om tariefverhogings by die Nasionale Energiereguleerder van…
Die AfriForum- en DA-tak in Vryburg het kragte saamgesnoer deur die publiek aan te moedig om ’n klagbrief te voltooi….
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op 11 Mei 2018 ’n voorlegging by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se openbare sitting doen om…
Die burgerregte-organisasie AfriForum veroordeel Eskom se beplande 35%-elektrisiteitsprysverhoging sterk. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) sal op 21 Junie bekend maak…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag Eskom se beplande personeelbesnoeiing verwelkom as ’n noodsaaklike stap in die regte rigting om dié…
AfriForum se Kathu-tak het gister ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet…
AfriForum se Postmasburg-tak het gister ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing