AfriForum kap onteiening sonder vergoeding in parlement
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee belas met die hersiening van artikel 25 van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee belas met die hersiening van artikel 25 van…
Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by AfriForum se derde nasionale kongres gepraat oor die stryd waarin…
Die burgerregte-organisasie AfriForum meen dat pres. Cyril Ramaphosa, die regering en die regerende ANC ernstige nabetragting moet doen oor hul…
Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, se boek Kill the Boer wat handel oor die wreedaardige werklikheid van plaasaanvalle…
“Soms voel dit dat om ’n plaasmoord te oorleef is erger as om vermoor te word want jy moet elke…
Meer as 500 mense het vandag die eerste landwye openbare vergadering oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen twee polisiebeamptes en ’n voormalige lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW)…
AfriForum het vandag ’n memorandum aan sowat 20 ambassades en hoëkommissariate in Pretoria oorhandig, waarin die burgerregte-organisasie kommer oor die…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, en Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof, vertrek vandag na die VSA waar…
Die regerende ANC bevestig met sy uitsprake oor grondhervorming dat daar ernstige rede tot kommer oor die toekoms van Suid-Afrika…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing