AfriForum: Nelson Mandela-stigting is oneerlik; speel polariserende rol
Die burgerregteorganisasie AfriForum beskuldig die Nelson Mandela-stigting (NMS) daarvan dat dié stigting tans ’n polariserende rol speel, oneerlik is en…
Die burgerregteorganisasie AfriForum beskuldig die Nelson Mandela-stigting (NMS) daarvan dat dié stigting tans ’n polariserende rol speel, oneerlik is en…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag gereageer op die Nelson Mandela-stigting (NMS) se voorneme om Ernst Roets, hoof…
Deur Ernst Roets Dit is nie net onrealisties nie, maar ook onredelik om van joernaliste te verwag om nie eie…
Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), het vanoggend verskeie rassistiese uitlatings buite die gelykheidshof in Johannesburg gemaak…
AfriForum het ’n beroep op die internasionale en buitelandse media gedoen om oor die toename in plaasmoorde en -aanvalle in…
“Afrikaans is ’n hoëfunksie- amptelike taal in Suid-Afrika en ons kinders is daarop geregtig om onderrig in hul moedertaal te ontvang.”…
’n Ma van drie wat in Maart 2018 in Hankey in die Oos-Kaap tydens ’n plaasaanval geskiet en verkrag is,…
Die regspan van die Nelson Mandela-stigting (NMS) het vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in antwoord op regsargumente van AfriForum…
Die ou landsvlag is “rassisties, ’n simbool van rassehaat en mense wat dit in die openbaar vertoon, verlang terug na…
Afgevaardigdes van AfriForum het vandeesweek na die Verenigde State van Amerika (VSA) gevlieg as deel van die burgerregte-organisasie se veldtog…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing