Roets bied lesing oor vryheid by Akademia aan
Dr. Ernst Roets, bestuurshoof vir Strategie by AfriForum, het gister ’n lesing by Akademia aangebied waarin hy “selfgesentreerde vryheid” teenoor…
Dr. Ernst Roets, bestuurshoof vir Strategie by AfriForum, het gister ’n lesing by Akademia aangebied waarin hy “selfgesentreerde vryheid” teenoor…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jaarlikse plaasmoordverslag vir 2022 bekendgestel. Dié verslag vergelyk ook die aantal plaasmoorde met die…
Julius Malema, leier van die EFF, is weer hierdie week in die streekshof in Oos-Londen omdat hy na bewering in…
AfriForum gaan die “Kill the boer”-dreunsang haatspraaksaak se uitspraak appelleer. Die Gelykheidshof het vandag verklaar dat die dreunsang “Kill the…
Julius Malema, leier van die EFF, het vandag in die streekhof in Oos-Londen onskuldig gepleit op aanklagte wat verband hou…
Borgtog is vandag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg toegestaan aan Garth Simpson (68), die boer van Dundee in KwaZulu-Natal wat…
AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek…
Pres. Cyril Ramaphosa en Bheki Cele, minister van Polisie, moet verantwoordelikheid aanvaar vir die gebeure gister in Senekal tydens die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het pas bevestiging ontvang dat dié organisasie nou amptelik by die Verenigde Nasies (VN) as nieregeringsorganisasie met…
Deur Alet Rademeyer Regter Hayley Slingers het vandag uitspraak voorbehou in die hofsaak waarin die parlement AfriForum se hofaansoek teenstaan…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing