AfriForum maak voorstelle aan NIOS nadat epidemiologieverslag wéér met foute gepubliseer word
AfriForum het vandag in ’n brief aan die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) kommer uitgespreek oor die interne hersieningsprosesse en die verslagskrywingmetodologie wat deur die NIOS gevolg word. Die AfriForum Navorsingsinstituut (ANI) het vasgestel dat die totale getal bevestigde COVID-19-gevalle vir die ouderdomsgroep 35–39 verkeerdelik as 9 794 in die hergepubliseerde epidemiologieverslag vir week 25…