Wenner van Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangewys
|

Wenner van Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangewys

AfriVriendelik, ’n inisiatief van AfriForum, het vanjaar met Akademia saamgewerk om die Entrepreneur van die Jaar aan te wys. Marita Bezuidenhout van Magies vol Liefde is op 31 Oktober 2019 by Mangwa Valley Lodge as die algehele wenner van vanjaar se kompetisie aangewys. Haar passie vir haar onderneming, besigheidskennis en innemende geaardheid het beslis in haar…

AfriVriendelik en Akademia bied saam entrepreneurskompetisie aan
| |

AfriVriendelik en Akademia bied saam entrepreneurskompetisie aan

AfriVriendelik neem vanjaar hande met Akademia om die entrepreneur van die jaar aan te wys. Akademia het van 2013 tot 2016 die bekende Sakeplankompetisie aangebied en AfriVriendelik bied sedert 2017 die entrepreneurskompetisie aan. Saam kan dié twee inisiatiewe egter baie meer aan entrepreneurs bied.

|

Suksesvolle entrepreneurs deel hul wenresep met AfriVriendelik

AfriForum se nuwe inisiatief AfriVriendelik, ʼn eenstopdiens vir alle entrepreneurs en sakeondernemings, het die afgelope week met entrepreneurs soos Hennie Lötter van die Kapoet Padstal, Kobus Galloway van Idees Vol Vrees en Johannita Eksteen en Anneke van Rooyen van Funky Ouma-speserye gesels om uit te vind wat die redes vir hul sukses is. AfriVriendelik het…

End of content

End of content