AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2023 is hier
|

AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2023 is hier

AfriForum Sakenetwerk bied in samewerking met Akademia weereens vanjaar die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan. Dié kompetisie gee entrepreneurs die geleentheid om hul unieke ondernemings en idees ten toon te stel en word sedert 2017 deur die organisasie aangebied. Vanaf 2017 het meer as 350 entrepreneurs vir dié kompetisie ingeskryf en meer as 16 000 lede…

AfriForum besoek Laerskool Villieria met die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie en entrepreneursopleiding
| |

AfriForum besoek Laerskool Villieria met die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie en entrepreneursopleiding

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 6 Junie Laerskool Villieria besoek om dié Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie bekend te stel sowel as om  leierskapsontwikkeling en entrepreneursopleiding aan te bied. AfriForum het reeds in 2019 die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie met groot sukses van stapel gestuur. Hierdie kompetisie is intussen uitgebrei deur voorsiening te maak vir hoërskoolleerders met ’n passie en…

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Opleiding begin volgende week
|

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Opleiding begin volgende week

As deel van die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie bied AfriForum Sakenetwerk opleidingsessies aan in samewerking met Akademia oor verskeie onderwerpe wat verband hou met belangrike elemente van die entrepreneurswêreld. Die opleiding vind vanaf 13 tot 23 Junie 2022 plaas. AfriForum Sakenetwerk glo dat entrepreneurs en sake-eienaars verantwoordelikheid en eienaarskap moet neem oor hul onderneming. Jy…

Skryf nou in vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie
|

Skryf nou in vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

Entrepreneurs wat wil wys wie’s baas kan nou inskryf vir AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie. AfriForum Sakenetwerk bied sedert 2017 die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan, met uitsondering van 2020, as gevolg van die Covid-19-pandemie. In 2022 bou ons voort op die verlede en bou sterker aan die toekoms vir dié kompetisie. Hierdie…

End of content

End of content