Vuil Vaalrivier: Skuldiges moet aan die pen ry
| |

Vuil Vaalrivier: Skuldiges moet aan die pen ry

 AfriForum verwelkom Lindiwe Sisulu, minister van water, sanitasie en menslike nedersettings, se versoek dat Ekurhuleni Water Care Company (Erwat) dringend werk daarvan moet maak om die besoedeling van die Vaalrivier hok te slaan. Dit is egter kommerwekkend dat die minister nóú eers ná jare se besoedeling toetree, asook dat sy nêrens noem dat die skuldige…

AfriForum se Vereeniging-tak verskerp veiligheid by Mimi Fourie Hof
| |

AfriForum se Vereeniging-tak verskerp veiligheid by Mimi Fourie Hof

Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 9 Oktober 2019 die veiligheid by Mimi Fourie Hof, ’n tehuis vir bejaardes, opgeskerp nadat die tehuis geruime tyd onder misdaad deurgeloop het. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Wes-Rand, het diewe gereeld die tehuis se diefwering en koperpype gesteel, wat die inwoners van die tehuis weerloos en vir…

AfriForum waarsku Rand Water oor vermindering in watervoorsiening weens geen betaling
| |

AfriForum waarsku Rand Water oor vermindering in watervoorsiening weens geen betaling

AfriForum se regspan het vandag aanmaningsbriewe aan Rand Water, asook die Emfuleni-, Govan Mbeki-, en Victor Khanye plaaslike munisipaliteite gerig oor vermindering in watervoorsiening nadat dié munisipaliteite versuim het om hul waterrekeninge te betaal. Rand Water het op 26 September 2019 kennisgewings aan dié munisipaliteite uitgereik nadat geen betaling ontvang is nie. AfriForum se regspan…

End of content

End of content