|

Ingryping dringend nodig teen geweld op SA-kampusse

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie universiteitskampusse het die afgelope weke onder gewelddadige protesoptogte deurgeloop, terwyl onderrig ontwrig en klasse afgelas  moes word. Volgens onderwysontleders en -kenners is daar waarskynlik uiteenlopende redes vir dié tendens, terwyl die groepe moeilikheidmakers, wat hoofsaaklik uit EFF-lede bestaan, ’n gebrek aan transformasie as hoofrede aanvoer. Daar was die afgelope weke protesoptogte…

|

Betoging ruk handuit; Elsenburg-studente met swepe aangerand

Deur: Mariska Batt Studente van die Elsenburg-landboukollege in die Wes-Kaap is vanoggend onder meer met swepe en sambokke aangerand tydens ʼn onwettige en gewelddadige betoging wat gister onder die leiding van EFF-lede en ʼn groep studente begin is. ’n Video van die aanranding, wat deur een van die nie-betogende studente afgeneem is, is vandag deur…

End of content

End of content