AfriForum se Marble Hall-tak sluit ooreenkoms met munisipaliteit
AfriForum se Marble Hall-tak het ’n ooreenkoms met die Ephraim Mogale Plaaslike Munisipaliteit gesluit dat inwoners se dispute oor…
AfriForum se Marble Hall-tak het ’n ooreenkoms met die Ephraim Mogale Plaaslike Munisipaliteit gesluit dat inwoners se dispute oor…
Die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit het die burgerregte-organisasie AfriForum se regskoste ten bedrae van R265 000 betaal soos in 2016 deur die…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het volledige skriftelike terugvoer van Pule Shayi, burgemeester van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit, ontvang in reaksie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 8 Februarie 2017 sy regspan opdrag gegee vir die uitreik en tenuitvoerlegging van ’n lasbrief…
AfriForum het op 2 Februarie 2017 in samewerking met die gemeenskap van Grabouw ’n klag van strafbare manslag teen Matshela Koko,…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dringende aksieplan van Kagiso Palagangwe, burgemeester van die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, geëis nadat meer as…
Die burgerregte-organisasie AfriForum maak vandag sy uitgebreide strategie bekend rakende die meer as R10,2 miljard se Eskom-skuld wat onskuldige Suid-Afrikaanse burgers…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dringende aksieplan van mnr. Neo Skalk, burgemeester van die Naledi Plaaslike Munisipaliteit, geëis nadat meer…
AfriForum waarsku Eskom en die regering dat die nagevolge van die Noord-Gautengse hoë hof se beslissing dat sekere munisipaliteite se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing