AfriForum eis optrede van Tshwane Metro oor elektrisiteit
| |

AfriForum eis optrede van Tshwane Metro oor elektrisiteit

AfriForum het op 28 Julie 2020 ’n skrywe gerig aan Makgorometje Makgata, waarnemende munisipale bestuurder van die Tshwane Metro, oor die elektrisiteitsprobleem wat groot dele van Pretoria tans ervaar. Die organisasie het verskeie klagtes van inwoners ontvang oor kragonderbrekings wat die afgelope vyf dae plaasgevind het. Die staking van die afgelope week het veroorsaak dat die reeds…

AfriForum se Rustenburg-tak loods petisie ná Eskom dreig om krag te sny
| |

AfriForum se Rustenburg-tak loods petisie ná Eskom dreig om krag te sny

Die AfriForum-tak in Rustenburg het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit van 30 Julie 2020 te sny weens die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer R144 miljoen aan Eskom en die organisasie hoop die petisie sal help om te verhoed dat die elektrisiteitstoevoer gesny…

Kamieskroon se krag bly aan ná AfriForum vertoë rig
|

Kamieskroon se krag bly aan ná AfriForum vertoë rig

AfriForum se Kamieskroon-tak het op 3 Desember 2019 ’n brief van Eskom ontvang waarin dié kragreus onderneem om nie die dorp se elektrisiteitstoevoer af te sny nie. Dít volg nadat AfriForum se Kamieskroon-tak ’n vertoë aan Eskom gerig het. Eskom het vroeër gedreig om elektrisiteitstoevoer na die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit te staak weens agterstallige munisipale…

AfriForum rig skrywe oor kragsituasie in Govan Mbeki-munisipaliteit
| |

AfriForum rig skrywe oor kragsituasie in Govan Mbeki-munisipaliteit

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n aanmaningskrywe aan Eskom en die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit te stuur. Dit volg ’n besluit deur Eskom dat die kragreus sal voortgaan om elektrisiteit na die munisipaliteit af te sny indien dié munisipaliteit nie R50 miljoen aan Eskom betaal nie. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir…

AfriForum: Gordhan erken gebrek aan mededinging het kostes verhoog
| |

AfriForum: Gordhan erken gebrek aan mededinging het kostes verhoog

Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het vandag sy plan bekend gestel om Eskom reg te ruk. Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat die onderverdeling van dié monopolie – in klusters binne Eskom wat met mekaar meeding – ’n stap in die regte rigting is, maar dat dié entiteite wat krag kan opwek, vergroot…

End of content

End of content