Springs-tak beteken hofstukke aan NERSA oor elektrisiteitsprobleme in Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit
| |

Springs-tak beteken hofstukke aan NERSA oor elektrisiteitsprobleme in Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

AfriForum se Springs-tak se regspan het op 3 Augustus hofstukke aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) beteken om die voortslepende kwessies rakende elektrisiteitsvoorsiening waaronder die inwoners van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gebuk gaan op te los . Dit volg nadat Springs en ander dorpe wat onder dié munisipaliteit val erge en aanhoudende kragonderbrekings ervaar…

AfriForum bring PAJA-aansoek aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit oor fooiheffings
| |

AfriForum bring PAJA-aansoek aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit oor fooiheffings

Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit het in ’n interne memorandum opdrag gegee het dat die koste van gesteelde kabels wat vervang moet word van inwoners se munisipale rekeninge verhaal moet word. AfriForum se takke aan die Oos-Rand het op 19 Julie ingevolge die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid (PAJA) ’n versoek aan die munisipaliteit…

Springs-tak maak grusame vonds
| |

Springs-tak maak grusame vonds

AfriForum se Springs-tak en gemeenskap het op 9 Junie op ’n grusame vonds afgekom. Karkasse van diere is onwettig in ’n veld naby Daggafontein gestort. Ná verdere ondersoek is dokumente gevind wat aandui dat dié karkasse vanaf die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Springs afkomstig is. Die Springs-DBV is gekontak en hulle het bevestig dat die Ekurhuleni…

AfriForum-takke rig aanmaning aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit
| |

AfriForum-takke rig aanmaning aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

AfriForum se Kempton Park- en Springs-tak het op 2 Februarie hul regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit te oorhandig om die munisipaliteit aan te maan om die swak dienslewering van vullisverwydering op te los. Dit volg nadat die gebrek aan vullisverwydering en oordragstasies wat nie onderhou, of skoongemaak word nie…

AfriForum se Kempton Park-tak vervang mangatdeksel
| |

AfriForum se Kempton Park-tak vervang mangatdeksel

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur in het op 18 Februarie 2020 ’n mangatdeksel voor ’n kompleks vervang nadat ’n lid van die gemeenskap die tak genader het om die oop mangat te bedek. Die tak het die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit genader om die deksel te vervang omdat die oop mangat baie gevaarlik is. Die Metro se…

AfriForum se Springs-tak dien strafregtelike klagtes teen munisipale bestuurder in
| |

AfriForum se Springs-tak dien strafregtelike klagtes teen munisipale bestuurder in

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Julie 2019 strafregtelike klagtes teen dr. Imogen Mashazi, munisipale bestuurder van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, ingedien. Dié klagtes handel oor die swak munisipale bestuur en besoedeling van die Blesbokspruit.

End of content

End of content